Ekerk is eerstens nie n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk is bloot net nog n manier om kerk te wees in die wêreld. Deur middel van Christelike groei materiaal, en lewendige byeenkomste, vorm alle ekerkers deel van n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld.
Enigiemand is welkom as deel van die ekerk familie.